R28.75

Resource Description

Leerders sukkel oor die algemeen om ‘n patroon raak te sien by getalbewerkings. Hierdie neem die leerders ‘n stappie terug en gee die patroon. Getalbewerkings met plus vanaf 1-10.

10 Bladsye vol dinkpret. MEMO ingesluit. 20 Bladsye in totaal.

Beskikbaar in Word en PDF.

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.