Getalle 1 – 20
Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie 10 bladsy digitale pakket bevat inligting oor Getalle 1 – 20, daar is 2 getalle op ‘n bladsy en die kleure dui ook ewe en onewe getalle aan.
R20.00