Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie 10 bladsy digitale pakket bevat inligting oor Getalle 1 – 20, daar is 2 getalle op ‘n bladsy en die kleure dui ook ewe en onewe getalle aan.

R23.00

Resource Description

Mondvol Afrikaans: Getalle > 1 – 20

Let wel:  Hierdie is slegs ‘n lisensie om die digitale produk een keer af te laai en uit te druk vir jou gebruik (persoonlik of in jou klaskamer).  Moet asseblief nie die digitale aflaaisel deel met ander wat nie ‘n lisensie het nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.