‘n Interaktiewe Power Point les van 25 skyfies – Gr 3 Lewensvaardigheid. In hierdie reeks is ook ander lessies beskikbaar, nl:
Veiligheid, reëls, regte en verantwoordelikhede.
Gesondheid en eerste hulp.
Dinge wat ons gelukkig maak.
Goeie en swak maniere.
Beskerm ons omgewing.
Insekte.
Kom ons bou ‘n komposhoop.
My troeteldier.
Gesonde eetgewoontes.

R34.50

Resource Description

Hierdie is ‘n Power Point les.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.