Gift Tags / Geskenkkaartjies

2 A4-velle – een met ‘n kartelraam en een met ‘n Kersfeestema.  Druk die kaartjies op jou gunstelingpapier, knip uit, pons ‘n gat en heg dit met ‘n lint of tou aan die geskenk.

2 A4 pdf sheets – one with curvy frames and one with a Christmas theme.  Print them on paper of your choice, punch a hole and add to the gift with a ribbon or twine.

Free!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.