Goeie môre Goeie Middag Agenda-skyfies. Perfek om vir jou leerders te wys wat op die agenda is vir die les, asook watter take en huiswerk in moet wees. Vervang met jou eie Bitmoji of Clipart. Alles kan ge-edit word, behalwe die Goeie môre- en Goeie Middag-banner. Skuif net die skyfie se raampie af of na die kant toe, edit en skuif die raampie (border) weer terug.
Ek sit hierdie skyfies aan die begin van elke les op die projektor, en weer teen die einde van die les om huiswerk of take by te voeg. Geniet dit!