Gr.4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 opsomming met pragtige leersame illustrasies.

Onderwerpe:
Beeldspraak (Figuurlik/letterlik, idiome, metafore)
Sinonieme, Antonieme, Homofone, Homonieme
Woordsoorte (Selfstandige- en Byvoeglike naamwoorde, Werkwoorde ens.)
Versamelname
Basisvorm en voor-agtervoegsel ens.
Trappe van vergelyking
Voegwoorde, Meervoude, Verkleinings
Afkortings, Dieregeluide
Leestekens

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
68 bl Powerpoint skyfievertoning

35 bl PDF Opsomming

Vir gebruik in klaskamer en tuisgebruik.

Platinum handboek as riglyn gebruik.

( 9 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels. Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek. Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte. Navrae: Venita Oberholster Web address: www.netwerkplus.net

View Store