Gr. 4 Geo Kwartaal 1 (Vrae en Antwoorde 25 punte)

BEVAT NIE AL KWARTAAL 1 SE WERK NIE
Hierdie is ‘n aktiwiteit gebasseer op die Geo wat ek tot dusver gedoen het. Dit handel oor plekke waar mense woon, die werk wat ons in verskillende plekke doen, geboue in verskillende plekke, geboue en hul gebruike, paaie en voetpaadjies, bakens.
Almal Verstaan Handboek bl. 1-13
Dit kan dien as ‘n oefening om verskillende tipe vrae te beantwoord en as vaslegging.

R10.00

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

RusJuffie

Passievolle onderwyser wat glo in idees deel.

View Store