Gr.4 Geografie Kwartaal 1 Powerpoint skyfies

Hierdie produk sluit 4 skyfievertonings in vir die volgende onderwerpe:

– Bakens in nedersettings
– Geboue in nedersettings
– Mense en hul behoeftes
– Mense en plekke

Let wel: 1 lisensie per onderwyser of huishouding. Mag uitgedeel word aan u klas se leerders, maar nie verder versprei word.

Inhoud in ZIP – 17 MB

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels. Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek. Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte. Navrae: Venita Oberholster Telefoon: 079 241 86341 E-pos: venita@ehiafrica.co.za

View Store