Gr.4 Geskiedenis Kwartaal 3 Platinum opsomming Powerpoint skyfievertoning en PDF Drukstuk

R40.00

Gr.4 Geskiedenis Kwartaal 3 opsomming met pragtige leersame illustrasies.

Onderwerpe: Vervoer oor eeue op: land, water en lug.

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
58 bl Powerpoint skyfievertoning

11 bl PDF Opsomming Drukstuk

Vir gebruik in klaskamer en tuisgebruik.

( 18 ratings ) View All Ratings

Uitsteken! ::

May 27, 2019 Viljoen

BAie dankie vir 'n baie goeie produk!

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels. Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek. Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte. Navrae: Venita Oberholster Web address: www.netwerkplus.net

View Store