Gr.5 Afrikaans Junie Eksamen Platinum opsomming Powerpoint skyfievertoning en PDF Drukstuk

R40.00

Hierdie produk is ‘n prettige skyfievertoning vir Gr.5 Leerders om vir die Afrikaans Junie eksamen voor te berei.

Opgesom volgens Platinum handboek.

Die kinders geniet dit gewoonlik baie. Baie goeie hulpbron vir ADHD lyers.

Kan in klaskamer behandel word en uitdeelstuk kan aan leerders verskaf word. Werk ook baie goed by die huis op rekenaar vir selfstudie.

PDF uitdrukstuk ook ingesluit.

1 Lisensie vir 1 klaskamer of 1 huishouding.

Skakel my gerus vir ‘n afslagprys indien u meer lisensies benodig vir u leerders.
Navrae: venita@ehiafrica.co.za

( 18 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels. Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek. Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte. Navrae: Venita Oberholster Web address: www.netwerkplus.net

View Store