Gr. 5 Geografie – Kwartaal 1: Kaartvaardighede: opsommings PDF en Powerpoint

Onderwerpe ingesluit in opsommings:
Kwartaal 1: Kaartvaardighede
Eenheid 1.1: Wêreldkaart & Kompasrigtings
Eenheid 1.2: Afrika ons vasteland
Eenheid 1.3: Fisiese kaart van Afrika
Eenheid 1.4: Beelde van Afrika

Wat is ingesluit?
56 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

R40.00

Gr. 5 Geografie – Kwartaal 1: Kaartvaardighede: opsommings PDF en Powerpoint

Sukkel u kinders om die Geografie inhoud te verstaan en te leer? Hierdie produk is ‘n waardevolle hulpmiddel om konsepte oor te dra!

Hierdie produk bevat Gr.5 Geografie volledige Kwartaal 1 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum.

Onderwerpe ingesluit in opsommings:
Kwartaal 1: Kaartvaardighede
Eenheid 1.1: Wêreldkaart & Kompasrigtings
Eenheid 1.2: Afrika ons vasteland
Eenheid 1.3: Fisiese kaart van Afrika
Eenheid 1.4: Beelde van Afrika

Wat is ingesluit?
56 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

( 98 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.