Gr.5 Geografie: Kwartaal 1: Watervalle en Merevan Afrika skyfies Powerpoint

Afrika se drie grootste mere
Hoe ontstaan watervalle?
Suidelike Afrika se bekende watervalle

Lisensie vir 1 klaskamer of tuisgebruik.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels. Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek. Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte. Navrae: Venita Oberholster Telefoon: 079 241 86341 E-pos: venita@ehiafrica.co.za

View Store