R69.58

Resource Description

Graad 5 Geografie Kwartaal 4 opsommings: Minerale en Mynbou: in Suid-Afrika

Sukkel u kinders om die Geografie inhoud te verstaan en te leer? Hierdie produk is ‘n waardevolle hulpmiddel om konsepte oor te dra!

Hierdie produk bevat Gr.5 Geografie volledige Kwartaal 1 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum.

Onderwerpe ingesluit in opsommings:

Kwartaal 4: Minerale en Mynbou in Suid-Afrika

Eenheid 4.1: Mineraal- & steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika
Eenheid 4.2: Mynbou en die omgewing
Eenheid 4.3: Mynbou en mense

Wat is ingesluit?
42 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

Hierdie produk is ook beskikbaar in ‘n volle jaar bundel-pakket.

Resource Reviews

Store reviews: ( 154 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.