Gr. 5 Geskiedenis: Die San Werkskaart – Kwartaal 1
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Maak gerus gebruik van hierdie gratis werkskaart met die behandeling van Kwartaal 1 Geskiedenis onderwerpe:
1. Die San en Spoorsny
2. Plante as Medisyne.
Aangeheg is ook die 2 bladsye in Powerpoint, wat die 2 onderwerpe bespreek. (Dit is ‘n uittreksel van die volle kwartaal 1 se opsomming in Powerpoint en PDF beskikbaar langsaan hierdie produk in my winkel.)
Gebruiksreg
Die werkskaart mag in klaskamer of tuis deur leerders gedruk en gebruik word.
Die produk, insluitende illustrasies mag nie herverkoop of versprei word nie.
Groete
Venita Oberholster
Netwerk Plus