R69.58

Resource Description

Gr. 6 Geografie – Kwartaal 1: Kaartvaardighede: opsommings PDF en Powerpoint
Sukkel u kinders om die Geografie inhoud te verstaan en te leer? Hierdie produk is ‘n waardevolle hulpmiddel om konsepte oor te dra!

Hierdie produk bevat Gr.6 Geografie volledige Kwartaal 1 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum.

Onderwerpe ingesluit in opsommings:
Kwartaal 1: Kaartvaardighede
Eenheid 1.1: Breedtegraad en lengtegraad op ’n aardbol
Eenheid 1.2: Halfronde
Eenheid 1.3: Breedtegrade en lengtegrade op ’n kaart (grade)
Eenheid 1.4: Konsep van Skaal
Eenheid 1.5: Meet reguitlynafstande
Eenheid 1.6: Atlasse, globale statistieke en aktuele gebeure
Eenheid 1.7: Eie provinsie in ’n Atlas
Eenheid 1.8: Globale Statistieke
Eenheid 1.9: Vind belangrike aktuele gebeure of plekke in die nuus op ’n kaart

Wat is ingesluit?
50 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng

10 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.