Graad 6 Geografie Kwartaal 3 – Powerpoint skyfievertoning en PDF opsommings (Platinum)

R40.00

Gr.6 Geografie Kwartaal 3 opsomming met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)

Onderwerpe: KLIMAAT EN PLANTEGROEI
Verskil tussen weer en klimaat
Reënwoude
Woestyne
Naaldwoude
Ontbossing

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
48 bl Powerpoint skyfievertoning

12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

( 25 ratings ) View All Ratings

::

July 29, 2019 Liezl Erasmus

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels. Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek. Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte. Navrae: Venita Oberholster Web address: www.netwerkplus.net

View Store