R69.58

Resource Description

Gr. 6 Geskiedenis – Kwartaal 3: Demokrasie en Regte in Suid-Afrika: opsommings PDF en Powerpoint

Hierdie produk bevat Gr.6 Geskiedenis volledige Kwartaal 3 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk.Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum.

Onderwerpe ingesluit in opsommings:

EENHEID 3.1: HOE MENSE HULSELF IN ‘N DEMOKRASIE REGEER
EENHEID 3.2: REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE VAN BURGERS IN ’N DEMOKRASIE
EENHEID 3.3: KINDERS SE REGTE & VERANTWOORDELIKHEDE
EENHEID 3.4: NASIONALE SIMBOLE

Wat is ingesluit?
60 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.