R196.08

Resource Description

SPAAR 30% met hierdie Bundel pak van Gr.7 Geskiedenis Kwartaal 1-4 opsommings met pragtige leersame illustrasies.
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in (Pptx en PDF vir elk):

Kwartaal 1: Die Koninkryk van Mali
Kwartaal 2: Die Transatlantiese SlawehandelKwartaal 3: Kolonisasie van Kaapkolonie
Kwartaal 3: Kolonisasie van Kaapkolonie
Kwartaal 4: Samewerking en konflik Kaapkolonie

Alle PDF Opsomming is geskik om uit te druk vir leerders vir 1 klaskamer, of alle leerders in huisgesin. (Drukker vriendelik)

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

TOELAATBARE GEBRUIK:
Hierdie produk mag gebruik word:
– Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik.

Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie.
Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie.

Baie dankie vir u belangstelling en kontak my gerus indien u enige navrae het

Venita Oberholster

UITGEBREIDE DETAILS VAN PRODUK:

HIERDIE PRODUK IS ‘N VERSAMELING VAN APARTE KWARTAALLIKSE OPSOMMINGS.

Gratis Gr. 7 Geskiedenis Kwartaal 1 Werkskaart ingesluit,

UITGEBREIDE DETAILS VAN INHOUD

Kwartaal 1: Die Koninkryk van Mali
• Eenheid 1.1: Handel oor die Sahara woestyn
• Eenheid 1.2: Die Koninkryk van Mali
• Eenheid 1.3: Die stad Timboektoe

Kwartaal 2: Die Transatlantiese Slawehandel
• Eenheid 2.1: Wes-Afrika voor die Europese slawehandel
• Eenheid 2.2: Die aard van die slawerny in Wes-Afrika voor die koms van Europese handelaars
• Eenheid 2.3: Slawerny in die Suide van Amerika
• Eenheid 2.4: Die impak van die Transatlantiese Slawehandel op slawe
• Eenheid 2.5: Die impak van die Transatlantiese Slawehandel op Ekonomieë

Kwartaal 3: Kolonisasie van Kaapkolonie
• Eenheid 3.1: Inheemse inwoners aan die Kaap 17de Eeu
• Eenheid 3.2: Nederlandse nedersetting
• Eenheid 3.3: Gevolge vir die Nederlanders

Kwartaal 4: Samewerking en konflik Kaapkolonie
• Eenheid 4.1: Aankoms van die Britte en die uitbreiding van die grense van Europese nedersetting
• Eenheid 4.2. Die Oostelike Grens van Europese Nedersetting
• Eenheid 4.3: Die Noordelike Grens van Europese Nedersetting

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

Gr7 Gesk Bundel

Produkte vir Geografie?

YolandeO - September 16, 2022

Unable to download

Excellent powerpoint presentations. Helps me alot in class. Thank you

Jacobus Louw - September 16, 2022

Engla Louw

Engla Louw - September 16, 2022

Bundle pak

Tauhira Tauhira - September 16, 2022

Best buy

Highley recommend for any Grade 7 Social Sciences teacher!

Bianca Akerman - September 16, 2022