R31.63

Resource Description

Hierdie produk sluit die opsomming in van die Gr.8 Geografie KAARTE, ATLAS EN SKALE onderwerp.

Die materiaal sluit oulike illustrasies in wat dit pret maak om te leer!

Met toepaslike voorbeeld vrae en antwoorde.

Geskik vir die Junie Eksamen voorbereiding.

25 Bladsy Powerpoint skyfievertoning en 12 Bladsy PDF Drukstuk.

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.