R69.58

Resource Description

Gr. 8 Geskiedenis – Kwartaal 2: DIE MINERALE REWOLUSIE IN SUID-AFRIKA met opsommings in PDF en Powerpoint.

Hierdie produk bevat Gr. 8 Geskiedenis Kwartaal 2 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies plus addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Pragtige illustrasies om konsepte beter te verstaan, plus die logies uiteengesitte opsommings help baie met eksamenvoorbereiding. Hierdie produk het ook goeie resultate getoon vir leerders met ADHD, Outisme of ander leeruitdagings.

Onderwerpe ingesluit in opsommings:

EENHEID 2.1: Brittanje, diamant-ontginning en toenemende arbeidsbeheer & grondekspansionisme
EENHEID 2.2: Goudmynontginning op groot dieptes aan die Witwatersrand vanaf 1886
EENHEID 2.3: Die Minerale Rewolusie as ’n keerpunt in die Suid-Afrikaanse geskiedenis

Wat is ingesluit?
64 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.