R94.88

Resource Description

Spaar 25% met hierdie Kwartaal 1 en 2 Geskiedenis Gr.8 Bundel pak.

Hierdie is ‘n veelsydige produk vir tuisstudie, eksamenvoorbereiding, of vir aanbieding in ‘n klaskamer.

Die skyfievertonings is interessant, kleurvol met pragtige illustrasies en volg die kurrikulum. Al die inhoud is deeglik nagevors, en in ‘n logiese formaat aangebied.

Gr. 8 Geskiedenis Opsommings Kwartaal 1 en 2 – PPT en PDF (4 dokumente)

Kwartaal 1 (59 bl. Powerpoint + 11 bl. PDF)
Eenheid 1: Veranderinge in Brittanje tydens die Industriële Rewolusie
Eenheid 2: Suidelike Afrika teen 1860
Eenheid 3: Ontginning van diamante in Kimberley vanaf 1867

Kwartaal 2: (64 bl. Powerpoint + 12 bl. PDF)
Eenheid 1: Brittanje, diamant-ontginning en toenemende arbeidsbeheer en grondekspansionisme
Eenheid 2: Goudmynontginning op groot dieptes aan die Witwatersrand vanaf 1886
Eenheid 3: Die Minerale Rewolusie as ’n keerpunt in die Suid-Afrikaanse geskiedenis

Let wel: Hierdie opsomming mag verskil van verskillende skole se afbakening. Voeg inhoud by of verwyder.

Lisensie: 1 lisensie vir 1 onderwyser se klaskamer of 1 huishouding.
Hierdie produk mag nie herverkoop of herversprei word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

Geskiedenis Opsommings Graad 8

Baie dankie vir die kleurvolle manier van die opsommings soos voorsien. Ek glo en vertrou ons kinders wat nou hul eerse Hoërskool eksamen gaan aflê sal gemoedsrus hê met die maklike manier wat Teacha ons as ouers help met die werk.

Alta Du Toit - April 18, 2023

Order # 933289 17 April 2021

Ek het nie 2de kwartaal ontvang nie!

Ilse Smit - September 16, 2022