10 Getalkaarte van syfers 1-10

R20.00

10 Getalkaarte in A4-formaat (“portrait” sodat dit minder spasie opneem). Geskik om teen die klasmuur op te sit. Op elke kaart is die getalsimbool, getalnaam, prentjies en kolle.

( 11 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.