42 prentekaarte, elk met 3 klanke.

R23.00

Resource Description

42 kaartjies met verskillende prente en klanke.
Knip die prent met die letters uit. Leerder plaas ‘n merker op die klank waarmee die prent begin of knyp ‘n wasgoedpennetjie daaraan vas.
Geskik vir groepwerk, klassikaal, sowel as intervensie en assessering
Vir uitdruk-doeleindes : 7 A4-bladsye met 6 kaarte op elke bladsy

Resource Reviews

Store reviews: ( 11 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.