Prente wat dag- en nagaktiwiteite voorstel

R17.25

Resource Description

9 A4 bladsye met kleiner prente op elke bladsy wat uitgeknip kan word.

24 woorde wat as woordeskat by die prente gepas kan word.

Funksioneel vir die bespreking van tydsverloop en aktiwiteite wat in die nag of dag plaasvind.

Lekker om klassikaal tydens bespreking te gebruik vir sortering onder die hofies dag en nag.

Resource Reviews

Store reviews: ( 11 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.