30 kaarte met 4 prentjies op elke kaart. 2 van die prente op elke kaart rym. Geskik vir klassikaal of kleingroepe.

R23.00

Resource Description

Om te kan hoor wanneer woorde rym, is ‘n belangrike aspek van taalontwikkeling in Gr R. Dit is ook deel van die CAPS kurrikulum wat geassesseer moet word.
Hierdie prentekaarte met 120 verskillende prentjies sal leerders help om die konsep van rym te verstaan.
Die kaartjies en prente is groot genoeg om klassikaal te gebruik of vir groepwerk wanneer leerders meer vertroud is met die idee van rym.
Die produk bestaan uit 30 kaartjies. Elke kaart het 4 prentjies op waarvan 2 van die prente met mekaar rym.
Vir uitdruk-doeleindes: 2 kaartjies op ‘n A4-bladsy, dus 15 bladsye

Resource Reviews

Store reviews: ( 11 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.