Hierdie produk bevat ‘n samevatting van die hele Platinum Handboek en dus al die werk vir die jaar vir Graad 4, Afrikaans Huistaal.

Die verskillende onderwerpe uit die handboek is saamgevat en daar is ook van eksterne bronne gebruik gemaak vir beter verduideliking en die verskillende taalreëls.

Dit bevat ‘n lys van antonieme, sinonieme, idiome, intensiewe vorm, homofone, homonieme ens, sowel as die woordeskat/woordeboek woorde in die handboek, met hulle betekenis.  Daar word ook wenke vir begripstoetse ingesluit.

Die boek is ‘n totaal van 100 bladsye, wat op 50 bladsye uitdruk.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store