Hierdie produk sluit die volgende in, in PDF formaat:

Inhoudsopgawe en leeruitkomstes vir die kwartaal (PSW, sport en kuns)
Breinkaart vir die kwartaal (slegs PSW)
Nuwe woorde (PSW, sport en kuns)
Persoonlike en sosiale welstand – opsommings met prente: Emosies wat jy ervaar, Afknouery, Kinderregte en verantwoordelikhede.
Liggaamlike opvoeding – opsommings met prente: Gewysigde invalspeletjies
Dans, drama en musiek – opsommings met prente: Musiekinstrumente, Improviseer en skep jou eie musiekinstrument, Klankprente, Lees musiek, Maak saam musiek, Beplan dans-bewegingsinne. Waardeer en skep visuele kuns – kyk na lettersoorte, Raak kunstig met letters en patrone, Bewertjies.

Gebasseer op die Platinum Handboeke

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store