Hierdie produk sluit die volgende in, in PDF formaat:

Inhoudsopgawe en leeruitkomstes vir die kwartaal (PSW, sport en kuns)
Breinkaart vir die kwartaal (slegs PSW)
Nuwe woorde (PSW, sport en kuns)
Persoonlike en sosiale welstand – opsommings met prente: Persoonlike Sterk Punte, Respek vir jou eie liggaam en ander mense sin, Hantering van Konflik
Liggaamlike opvoeding – opsommings met prente: Voortbeweging, elevasie en balans
Dans, drama en musiek – opsommings met prente: Skep en lees ritmiese patrone, Ritme en beweging, Dramaspeletjies, Waardeer en skep visuele kuns, Gebruik kunsmateriaal

Gebasseer op die Platinum Handboeke

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store