R94.88

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Graad 4 Lewensvaardigheid, Kwartaal 1 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 1:  Persoonlike sterk punte.
  • Hoofstuk 2:  Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n.
  • Hoofstuk 3:  Hantering van konflik.
  • Hoofstuk 4:  Voortbeweging, rotasie, elevasie en balans.
  • Hoofstuk 5:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 6:  Waardeer en skep visuele kuns.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.