Hierdie produk bevat die hele kwartaal 3 se werk vir NWT Graad 4:

Onderwerp 10: Energie en energie-oordrag
Onderwerp 11: Energie om ons
Onderwerp 12: Die beweging van energie in ‘n stelsel
Onderwerp 13: Energie en klank
Elke onderwerp bevat die sleutelbegrippe, en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Daar is ook nou ‘n “toets jou kennis” aan die einde van elke eenheid met toepaslike memorandums.

Die hele pakket sluit in:

Inhoudsopgawe vir die kwartaal se werk
Sleutelwoorde en sleutelbegrippe op aparte bladsye
Breinkaart op 1 bladsy vir die kwartaal se werk
Elke onderwerp apart opgesom met sleutelwoorde (met prentjies), sleutelbegrippe, meer detail, verwysing na die relevante bladsynommers in die handboek, toets jou kennis vir die afdeling sowel as die MEMO vir die werkvel.
Daar is ‘n aparte dokument met ekstra werkvelle vir elke onderwerp, asook ‘n kwartaal assessering sowel as toepaslike MEMO.
Wat het verander?

Sleutelwoorde en sleutelbegrippe is nou in kleure gekodeer volgens die verskillende onderwerpe.
Uitbreiding van die eenheide bevat nou prentjies vir die sleutelwoorde sowel as ‘n toets jou kennis afdeling met antwoorde.
Aparte oefenvelle, waar leerders hulle antwoorde kan skryf en kan teken soos benodig.
Die vrae en antwoorde afdeling is met die oefenvelle vervang waarop leerders nou kan invul en teken

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store