Graad 4 SW GEOGRAFIE vir kwartaal 3. Hierdie is ‘n aflaaibare, PDF produk en word nie fisies afgelewer nie.

Hierdie produk bestaan uit die volgende:

Eenheid 1: Mense en kos
Eenheid 2: Maniere van boer
Eenheid 3: Saaiboerdery
Eenheid 4: Veeboerdery
Eenheid 5: Ligging van vernaamste saai- en veeboerdery-gebiede in Suid-Afrika
Eenheid 6: Onverwerkte en verwerkte kos
Eenheid 7: Van plaas na fabriek na winkel tot by die huis: Koringlande tot brood tot toebroodjie
Die pakket bevat die volgende:

Inhoudsopgawe vir die kwartaal
Breinkaart van die hele kwartaal se werk op een bladsy
Nuwe woorde op een bladsy
Elke eenheid uitgebrei met prente en kleure, nuwe woorde vervat in ‘n foto/prentjie
Oefenvelle ter voorbereiding vir toetse en eksamens
*Hierdie produk bevat slegs die GEOGRAFIE gedeelte. Geskiedenis is beskikbaar in ‘n aparte produk. Die twee produkte sal wel later saam beskikbaar gestel word.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store