Sale!

Sale!
🔍

GR7-Natuurwetenskappe (NW) – Kwartaal 3

R100.00 R80.00

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 3 se werk vir NW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig op” reeks.

Onderwerp 10: Energiebronne
Onderwerp 11: Potensiële en Kinetiese energie
Onderwerp 12: HItte-oordrag
Onderwerp 13: Isolasie en energiebesparing
Onderwerp 14: Energie-oordrag na die omliggende omgewing
Onderwerp 15: Die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel

Elke onderwerp bevat die “fokus op” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart.

*Werksvelle sal op ‘n latere stadium apart verkoop word.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store