Graad 1 Klankeboek 2

R11.50

Resource Description

Die tweede klankeboek vir Gr 1 bevat die vier dubbelklanke, nl. oo, ee, aa en uu. Daar is kort maklike leestukkies met begripsvragies en baie praktiese inoefening van die klanke. Vir elke klank is daar 2 A4 bladsye, d.w.s. 8 blaaie in die boekie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

Zelda fourie - September 16, 2022