A3 Klankfamilie Mat vir Graad 1 Afrikaans HT. Sluit die volgende in:
– 1x A3 Klankfamilie Mat met plaas tema
– 80x enkelklank woordkaartjies vir graad 1 (16 per vokaal)
Die A3 grootte van die mat maak die produk geskik vir groeps- en klaswerk.
Aanbeveel: Knip elke woordkaartjie uit en plaas dit in ‘n houer. Laat leerders toe om ‘n woordkaartjie te trek en dit in die korrekte klankfamilie huisie te plaas.
Reviews
There are no reviews yet.