11 Bladsye vol aktiwiteite vir leerders. Dit sluit die volgende in:

Voltooi patrone
Kleur ‘n prent volgens getalle in
Skryf woorde van 1-10 oor
Kleur ‘n prent van sirkus in en beantwoord vrae daaroor
Voltooi sinne
Alfabet speletjie waar leerders die alfabet moet voltooi
Voltooi dae van die week.

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is 'n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store