Graad 2 – Beplanning_Week 4 👩🏻🏫🍎
Hierdie beplanning vir Graad 2_Week 4 is volgens die hersiende ATP’s vir die jaar. Hierdie week handel oor die tema “Wilde diere” en bestaan uit:
🦁35 bladsye.
🦁 ‘n Weeklikse beplanning.
🦁 Werkkaarte vir elke dag van die week vir die vakke Afrikaans HT, Engels EAT, Wiskunde en Lewensvaardighede.
🦁Inligtingbladsye oor lewensvaardighede wat as plakkate in die klas en / of werkkaarte vir leerders gebruik kan word.