Sale!

Hier is drie begripstoetse met ‘n memo by elk. Elke begripstoets het 10 vrae. Die vrae is op verskillende vlakke. Die begripstoetse is ‘n WORD dokument. Veranderinge en aanpassings kan maklik gemaak word. Die begripstoetse is geskik vir Graad 2, 3de en 4de kwartaal en Graad 3, 1ste en 2de kwartaal intervensie. Dit kan ook gebruik word vir outjies wat regtig sukkel om ‘n begripstoets te beantwoord.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.