Gr 2 Klankboek 2de en 3de Kwartaal

R34.50

Resource Description

Al die dubbel medeklinkers wat aan die begin van ‘n woord kom. 32 Klanke wat ge-, be- en ver- insluit. Skrifoefening vir elke klank. Sin om te lees en te teken wat die eerder se begrip toets asook woordbou en sinsbou. Die laaste bladsy is ‘n kort handleiding van hoe om die boek optimaal te gebruik. Die klanke word die laaste deel van die tweede kwartaal en die ‘n groot deel van die derde kwartaal aangebied. Die res van die derde kwartaal klanke wat volgens CAPS aangebied moet word, volg in Boek 4. Die bladsye is nie genommer nie en kan gerangskik word soos u wil. Die boek bestaan uit 33 bladsye.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.