Gr 2 Klankeboek Kwartale 3 en 4

R28.75

Resource Description

Hierdie klankeboek het onder andere ‘n paar klankies wat nie in die CAPS is nie, maar klankies waarmee leerders baie sukkel en hulle moet dit inoefen. Klanke soos ê, ë, ô, ai, y en dan die o en e aan die einde van woorde soos bv. pa, ma, bo en so. Dan bevat die boek ook lettergrepe, maar omdat lettergrepe saamhang met meervoude word die vier soorte meervoude verduidelik. Dit is die volgende: kan – kanne, maan – mane, koek – koeke en vark – varke. Heerlike vasleggingsoefeninge is in die boek. Die vierde meervoud, vark – varke, sal egter eers in boek 5 geoefen word, aangesien woorde wat op twee klinkers eindig eers in die vierde kwartaal gedoen word. Dan is daar ook oefening vir lettergrepe van woorde wat nie meervoude is nie. Die laaste gedeelte van die boek gaan oor klankfamilies met verskillende aktiwiteite. Die boek bestaan uit negentien blaaie en kan geskommel word soos die Juffrou verkies en volgens CAPS opgestel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.