– Drukbare A4 swart en wit prettige, skriftelike aktiwiteite volgens temas (89 bladsye)
– Die werkboek fokus op hersiening en vaslegging van klanke en woorde vir Graad 2 Kwartaal 1.
– Aktiwiteite is spesifiek ontwerp vir leerders met lees en skryf uitvalle.
– Leerders word gelei deur letterblokkies en assosiasie prentjies.
– Gebaseer op Graad 2 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 NECT lesplanne (https://nect.org.za/materials/home-languages)