R345.00

Resource Description

Hierdie beplanning bevat 9 weeklikse beplanning vir Kwartaal 1 vir al 4 vakke – Afrikaans HT, Engels EAT, Wiskunde en LO. Die beplanning is volgens die CAPS dokument en belyn met die hersiende APT’s vir 2021 tot 2023.

Die beplanning kan deur onderwysers by die skool gebruik word of deur ouers/toesighouers as addisionele hulpmiddels vir leerders.

Resource Reviews

Store reviews: ( 27 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.