Sale!

R20.00

 

Graad 2 werkboek vir Huistaal met Lewensvaardighede tekste. 

 

Die boek kan gebruik word vir vaslegging/ hersiening / intervensie / leerondersteuning.

 

Aktiwiteite is aangepas vir leerders wat sukkel met klanke en woordbou en word makliker gemaak d.m.v assosiasie prentjies en letterblokkies. 

 

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.