Graad 2/3: Kleur die grafiek in deur die leidrade te volg – MEMO ingesluit

R8.00

Leerders kry leidrade oor pryse wat items kos en daarvolgens moet hulle ‘n grafiek inkleur. Hierdie aktiiwiteit is vir Graad 2/3 leerders.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is ‘n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store