‘n PDF dokument met inlgiting en aktiwiteite om die Lewensvaardighede tema: insekte te kan behandel

R46.00

Resource Description

‘n PDF dokument met inlgiting en aktiwiteite om die Lewensvaardighede tema: insekte te kan behandel. Elke bladsy bevat inligting, asook ‘n aktiwiteit oor ‘n spesifieke insek. DIe volgende word gedek: Eienskappe van ‘n insek, die vlieg, die muskiet, die mier, die by, die sprinkaan, nuttige insekte, skadelike insekte.
HIerdie bladsye kan ook na die behandling van elke insek, in die leerder se boek geplak word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.