Graad 3 werkboek vir Huistaal met Lewensvaardighede tekste.
Die boek kan gebruik word vir vaslegging/ hersiening / intervensie / leerondersteuning.
Aktiwiteite is aangepas vir leerders wat sukkel met klanke en woordbou en word makliker gemaak d.m.v assosiasie prentjies en letterblokkies.