4 Werkboekies per Kwartaal

+- 100 werkvelle per Graad (CAPS-gerig)

Sluit in: Afrikaans Eerste Taal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Lewensvaardighede

In hierdie pakket is daar dus 16 boekies.

+- 400 werkvelle ingesluit.

( 17 ratings ) View All Ratings

Graad 2 en graad 3 werkboekies vir kwartaal 1 tot 4 ::

June 19, 2020 Liks101

Goeie middag
Ek sukkel vreeslik om die graad 2 en 3 werksboekies te download. ek bly 'n error boodskap kry wat se dat die file invalid is. my hart is vreeslik baie seer, ek het eerlik nie R800 om te verloor nie. Ek hoop dat dit net 'n klein iets is wat vinnig en maklik opgelos kan word.
groete
Likki

Wolfie Store

Ek is ‘n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store