R120.18

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Mense en Plekke
2 Bakens en hoe om pad te verduidelik
3 Mense en hulle behoeftes
4 Syaansigte en Planaansigte
5 Tekens, sleutels en kaarte
6 Ruitverwyswings
7 Kompasrigtings
8 Kaart van Suid-Afrika
9 Aardbol en kaart van die wêreld

Uiteensetting per nommer hierbo gemerk oor wat opsommings insluit:

1 Plekke om in te woon / Stedelike en Landelike Gebiede / Werk in verskillende plekke / Geboue in verskillende plekke / Geboue en hulle gebruike / Voetpaadjies en Paaie
2 Bakens / Beskryf en verduidelik ‘n pad / Kaartsleutel
3 Wat alle mense benodig / Wat voorsien die regering
4 Syaansigte en Planaansigte
5 Tekens, sleutels en kaarte
6 Ruitverwysings (letters en syfers) / Tekens en ruitverwysings
7 Noord / Oos / Suid / Wes / Kompas op kaart
8 See en land op kaart van Suid-Afrika / 9 Provinsies / 9 Hoofstede
9 Ronde aardbol en plat kaart / Vastelande / Oseane / Lande

Opsommings vanuit Almal Verstaan Handboek

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.