Graad 4 Afrikaans HT Eindeksamen 2018 Begripstoets en Taalwerk

R20.00

Afrikaans Huistaal vraestel 2 2018 eindeksamen. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings (begripstoets en taalwerk) en ‘n memorandum. Gebruik dit as hersiening of vaslegging. Dit kan selfs handig te pas kom met die aanvangsassessering van Graad 5. Die vraestel (10 bladsye) is in WORD en PDF beskikbaar. Veranderinge kan gemaak word soos nodig. Hierdie vraestel mag nie elektronies versprei word nie.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

AfriOnnie

Afrikaans Gr. 4 – 7
Sosiale Wetenskappe Gr. 4

View Store