Resource Description

Hierdie pakket is saamgestel deur die volgende:

‘n Taalkonsep
‘n Voorbeeld daarvan
‘n Werkstuk om dit te kan oefen
‘n Memorandum om dit te kan merk

Taalkonsepte in hierdie pakket ingesluit:

1 Hoofletters en Leestekens (Punt en Vraagteken)
2 Werkwoorde
3 Tydsvorme
4 Sinsoorte
5 Sinonieme en Antonieme
6 Kenmerke van Stories (GEEN WERKSTUK INGESLUIT NIE)
7 Alfabetiese Volgorde
8 Selfstandige Naamwoorde (eiename / soortname / geslag)
9 Meervoude – Vokaal Groepe 1 en 2
10 Meervoude en Verkleinwoorde
11 Klankgrepe en Lettergrepe
12 Byvoeglike Naamwoorde (Sluit in Trappe van Vergelyking en Intensiewe Vorme)
13 Meervoude – Vokaal Groep 3
14 Enkelvoudige Sinne – Onderwerp / Gesegde / Voorwerp
15 Koppeltekens
16 Hoofwerkwoorde en Hulpwerkwoorde

Opsommings gemaak vanuit Platinum Handboek

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

R158.13

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.